| | Spaar- en KredietplanVoltooi die AANSOEKVORM. Indien ‘n voornemende Aansoeker minderjarig is, moet sy ouer of wettige voog die aansoek namens hom voltooi en teken. Faks die voltooide aansoekvorm (Faks besonderhede is op die aansoekvorm beskikbaar). Betaal die R50 Registrasie fooi plus die eerste maand se spaarplan bedrag. Direkte inbetalings: Hoёr Tegniese Skool Pretoria Tuine se Finansiële Kantoor by Mev. Brits. Elektroniese inbetalings: Faks bewys van betaling vir aandag Dr. Maré, Faks no. 0865512480
| Bank Rekening: | Business Development Fund / BDF | | Tjekrekeningnommer: | 4072322193 | | Bank: | ABSA Hercules | | Bank kode: | 632005 |
‘n Afskrif van die goedgekeurde aansoekvorm sal binne sewe werksdae gefaks word, sodat die aftrekorder deur die Aansoeker by sy/haar bank ingedien kan word.
Verdere aansoekvorms (ander kennisse of familielede wat ook met ‘n spaarplan wil begin om as waarborg vir groter leningsaansoeke te dien), is op aanvraag by die BURKEA Besigheid Ondersteuningsentrum beskikbaar. |