BesigheidsplanneDie BURKEA Besigheid Ondersteuningsentrum beskik oor opgeleide personeel om professionele besigheidsplanne vir projekte of besighede te ontwikkel. Dit is vir ons nodig dat aansoekers die korrekte inligting kan verskaf om hierdie besigheidsplanne te ontwikkel. Klik op WERKONDERSOEK om ‘n raamwerk te kry om ‘n volledige werkondersoek te doen. Die antwoorde op hierdie ondersoek se vrae dien as inligting wat gebruik kan word om ‘n besigheidsplan te ontwikkel. |
© 2009, BURKEA |