Taal / Language
TERUG / BACK

Adverteer

Die Besigheid Ontwikkelings Fonds is a Nasionale Projek wat toegang gee vir alle skole en opleidings instansies in Suid-Afrika. Die Web Tuiste verskaf inligting en leiding aan studente met die doel om 'n winsgewende besigheid of projek te ontwikkel. Hierdie projek word deur 'n netwerk van ondersteunende instansies sowel as direkte ondersteuning d.m.v. 'n Besigheid Ondersteunings Sentrum bedryf.

Besighede word aangespoor om hierdie Projek te ondersteun d.m.v. hulle besighede op die web tuiste, www.bdf.za.org, se voorblad te adverteer. Kostes beloop R100 per maand d.m.v. debiet aftrekking of R1000 per jaar. Sien asb. die aangehegte / aflaaibare registrasie vorm.

Bank Rekening:Business Development Fund / BDF
Tjekrekeningnommer:4072322193
Bank: ABSA Hercules
Bank kode: 632005

U ondersteuning van hierdie Projek sal bydrae tot werkskepping in Suid-Afrika.


Vriendelike Groete

Dr. Gerhard Maré
Projek Koördineerder

Klik om vorm oop te maak: Advertensie Vorm (Regs klik "Save Target As" om vorm af te laai)
 


© 2009, BURKEA